Voornemende kopers wat geduldig gewag het tydens die lang Covid-19 vertragings is net so opgewonde oor die verwikkeling. Hulle is nou besig om van die beste erwe in die eeste fase te kies.
Die verwagte datum vir bouwerk om te begin is Oktober 2021 en dié huise sal in Maart aanstaande jaar aan kopers oorhandig word.