Die besondere ontwikkeling bestaan uit 128 erwe; ‘n volledig toegeruste versorgings-eenheid met bystand-versorgingseenhede, asook n administratiewe blok en n gemeenskapsaal. Om seker te maak dat jou huis aan jou individuele vereistes voldoen, is daar 10 uniek-verskillende ontwerpe om van te kies. In fase 1 is die volgende huisontwerpe beskikbaar: Tipe 3, 4, 5, 7, 8, 9 and 10.
Ellenrust word in 3 fases gebou – die eerste fase bestaan uit 42 enkeltitel erwe plus die eerste gedeelte van die versorgings-eenheid. Die eerste huise sal gereed wees vir okkupasie teen September 2022.
Besoek ons Pryse bladsy vir 'n ontleding van erf & bou pryse tydens fase 1.
Huis Grote: 25.0m2
Onderdak Stoep: 7.7m2
Slaapkamers: 1
Badkamers: 1
Motorhuis: 0
Prys (Uitgesluit Erf): Nie beskikbaar in fase 1
Laai die plan af:
Huis Grote: 51.0m2
Onderdak Stoep: 7.2m2
Slaapkamers: 1
Badkamers: 1
Motorhuis: 0
Prys (Uitgesluit Erf): Nie beskikbaar in fase 1
Laai die plan af:
Huis Grote: 74.2m2
Onderdak Stoep: 7.2m2
Slaapkamers: 1
Badkamers: 1
Motorhuis: 1
Prys (Uitgesluit Erf): R1 091 000
Laai die plan af:
Huis Grote: 97.6m2
Onderdak Stoep: 13.3m2
Slaapkamers: 2
Badkamers: 1
Motorhuis: 1
Prys (Uitgesluit Erf): R1 468 000
Laai die plan af:
Huis Grote: 104.0m2
Onderdak Stoep: 16.0m2
Slaapkamers: 2
Badkamers: 1
Motorhuis: 1
Prys (Uitgesluit Erf): R1 495 000
Laai die plan af:
Huis Grote: 115.0m2
Onderdak Stoep: 17.3m2
Slaapkamers: 2
Badkamers: 2
Motorhuis: 1
Prys (Uitgesluit Erf): R1 624 000
Laai die plan af:
Huis Grote: 125.0m2
Onderdak Stoep: 20.6m2
Slaapkamers: 2
Badkamers: 2
Motorhuis: 1
Prys (Uitgesluit Erf): R1 733 000
Laai die plan af:
Huis Grote: 144.6m2
Onderdak Stoep: 20.6m2
Slaapkamers: 2
Badkamers: 2
Motorhuis: 2
Prys (Uitgesluit Erf): R1 823 000
Laai die plan af:
Huis Grote: 140.0m2
Onderdak Stoep: 20.2m2
Slaapkamers: 3
Badkamers: 2
Motorhuis: 1
Prys (Uitgesluit Erf): R1 810 000
Laai die plan af:
Huis Grote: 160.0m2
Onderdak Stoep: 20.2m2
Slaapkamers: 3
Badkamers: 2
Motorhuis: 2
Prys (Uitgesluit Erf): R1 921 000
Laai die plan af: