Die erf vorm deel van erf 4784, Stilbaai-Wes. Dit erf is geleë noord van die Stilbaai Munisipaliteit Gemeenskapsaal en Biblioteek met toegang vanaf Hoofweg.
Let wel: * Weens die Covid-19 pandemie is die finale goedkeuring van die Ontwikkeling vertraag tydens die staat van inperking en moes die tydskale aangepas word.