Die pryse in fase 1 word soos volg bepaal:
Die prys van die erf + die boukoste van die tipe ontwerp wat gekies word.
"Site No" is die erfnommer & "Unit Type" is die tipe huis wat op die erf gebou kan word.
Die gekwoteerde boukostes is geldig tot Jul 2022.