In die bekoorlike kusdorpie van Stilbaai, langs die oewer van die Goukou Rivier, is die Ellenrust Leefstyl Oord geleë. Dit is hier aan die Suid-Kaap kus waar die riviermond en die Indiese Oseaan mekaar ontmoet.

Met n populasie van bykans 6000 permanente inwoners, ‘n onbesoedelde omgewing en ongerepte natuurskoon, bly Stilbaai n gunsteling vakansie bestemming in ons land. In hierdie veilige omgewing is Ellenrust Leefstyl Oord die ideale plek om jou te vestig in jou goue jare – rustiger en pragtiger kan dit nie!

Die besondere ontwikkeling bestaan uit 128 erwe; ‘n volledig toegeruste versorgings-eenheid met bystand-versorgingseenhede, asook n administratiewe blok en n gemeenskapsaal. Om seker te maak dat jou huis aan jou individuele vereistes voldoen, is daar 10 uniek-verskillende ontwerpe om van te kies.  Sewe van die 10 ontwerpe is beskikbaar in fase 1.

Ellenrust word in 3 fases gebou – die eerste fase bestaan uit 42 enkeltitel erwe plus die eerste gedeelte van die versorgings-eenheid.

Ellenrust Leefstyloord het finale goedkeruing en hersonering gekry vir die ontwikkeling. Die bouwerk aan die huise begin 16 Mei 2022 en die eerste huise sal in September 2022 oorhandig word.

In fase 1 is die volgende huisontwerpe beskikbaar:

Tipe 03

Huis

Grote: 74.2m2

Slaapkamers: 1

Badkamers: 1

Motorhuis: 1

Detail

Tipe 04

Huis

Grote: 97.6m2

Slaapkamers: 2

Badkamers: 1

Motorhuis: 1

Detail

Tipe 05

Huis

Grote: 104.0m2

Slaapkamers: 2

Badkamers: 1

Motorhuis: 1

Detail

Tipe 07

Huis

Grote: 125.0m2

Slaapkamers: 2

Badkamers: 2

Motorhuis: 1

Detail

Tipe 08

Huis

Grote: 144.6m2

Slaapkamers: 2

Badkamers: 2

Motorhuis: 2

Detail

Tipe 09

Huis

Grote: 140.4m2

Slaapkamers: 3

Badkamers: 2

Motorhuis: 1

Detail

Tipe 10

Huis

Grote: 160.0m2

Slaapkamers: 3

Badkamers: 2

Motorhuis: 2

Detail

nUUTSTE HOOGTePUNTE:

Voorbereiding van die toegangspad

Voorbereiding van die toegangspad

2022-02-01
Ons maak vordering en het begin met die voorbereiding van die toegangspad na Ellenrust Leefstyloord!
Read more
Bouwerk kan Oktober 2021 begin

Bouwerk kan Oktober 2021 begin

2021-06-21
Die professionele span van Ellenrust Leefstyloord het die afgelope jaar baie hard gewerk om finale goedkeuring en hersonering vir die ontwikkeling te kry. Die dag is uiteindelik hier!
Read more
Ellenrust Leefstyloord Eerste Eenheid Verkoop

Ellenrust Leefstyloord Eerste Eenheid Verkoop

2019-12-17
Na 'n goeie afskop en sterk belangstelling in die projek is die eerste bestelling geplaas en Eenheid 108 is verkoop!
Read more
Ellenrust Leefstyloord Advertensie

Ellenrust Leefstyloord Advertensie

2019-12-17
Advertensie in Suid-Kaap Forum van 12 Des 2019.
Read more
Bemarkings kantoor arriveer

Bemarkings kantoor arriveer

2019-12-08
Eerste beweging op die perseel met die bemarkings kantoor op afgelewer word. 
Read more